| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Die Eerste Vier Jaar
Skrywer:- Laura Ingalls Wilder
ISBN:- 0-624-00020-6
Datum Gepubliseer:- 1972
Uitgawe:- 1ste druk
Harde Band
Bladsye:- 74
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 150g
Boek Kondiesie:- Baie goeie kondisie
Stofomslag Kondiesie:- Skeurtjies aan die bokant van omslag.
Beskrywing:- Hierdie verhaal begin waar 'Die Goeie, Goue Jare' ophou. Dit handel oor die eerste moeilike jare van Laura en Almanso Wilder se getroude lewe, en is die volgende hoofstuk in die storie wat agt boeke gelede in Laura se kinderdae begin is.
Die manuskrip van Die Eerste Vier Jaar is tussen Laura se dokumente gekry. Sy het dit met potlood geskryf in drie oranje skoolboeke wat lank gelede by Springfield Grocer Company gekoop is teen 'n paar sent stuk.
