| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Eerste uitgawe 1980. Hardeband met plastiek oortreksel. Handtekening voor in die boek. Res is netjies en skoon. Stewig gebind. Goed nagevorste geskiedenis van die eerste Vryheidsoorlog. 282 bladsye met volledige bronnelys.
No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.
Boere oorlog. Transvaal. Majuba. Paul Kruger.
