Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met eeufeesprogram, oud leerders, geskiedenis van Goudini, skool in Slanghoek,ou poskantoortjie, eerste sensus opname in Goudini, Du-Toitskloof-pad, Rawsonville boeredorpie, Kerk, Herinneringe van vorige eeu deur mev MJ Stofberg, Byname, advertensies Jaarblad 1958.Met boodskappe van Dr. JHO du Plessis Adm Kaapland, Dr. JG Meiring Supt.generaal van Onderwys.
1958 Sagteband goed gebind skoon wit bladsye, omslae het paar merke,134 bladsye.