Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Prof. Ockert Geyser, ook die skrywer van Jan Smuts and his international contemporaries, is n voormalige direkteur van die Instituut vir Eietydse Geskiedenis en was senior professor aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy skryf met gesag nadat hy verskeie reise in die buiteland onderneem en daar gevorderde metodes van hostoriese navorsing bestudeer het.