R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Eiesinnige Kind - Dr. James Dobson - CUM - 2005 - 248pp - Sagteband in goeie toestand - Intern: een naam aan agterkant van buiteblad, verder skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R28.00
Dryf ‘n eiesinnige kind jou die mure uit?
Wonder jy waar jy as ouer gefaal het?
Jy het dalk ‘n kind met ‘n sterk wil…
Hulle word al protesterend oor die temeratuur in die kraamkamer gebore. As kleuters is dit vir hulle die grootste pret om die mat met Ma se grimering te verf of om die kat in die toilet te probeer wegspoel. As ouer kinders en tieners is hulle geirriteerd, uidagend en klaarblyklik daarop uit om enige vorm van gesag te ondermyn.
In Die Eiesinnige Kind gee Dr James Dobson praktiese raad oor hoe om ‘n kind met ‘n sterk wil groot te maak, gebaseer op die jongste navorsing en jare ondervinding as welbekende raadgewer.
Kom vind uit wat hierdie gesaghebbende skrywer oor kinderopvoeding se oor:
wat maak die eiesinnige kind so koppig en uittartend
hoe om die wil te vorm terwyl die gees beskerm word
hoe om die algemeenste foute te vermy
hoe om die eiesinnige kind te dissiplineer
die magstryd tussen broers en susters
eiesinnige adolessente
aandaggebrek/hiperaktiwiteit-sindroom
Hoewel dit uitdagend is om eiesinnige kinders groot te maak, kan hulle grootmense met ‘n sterk karakter word – as hulle met die regte tipe dissipline liefde en begrip gelei word.