This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Emotions - Can you trust them? Dr James Dobson (Paperback)
R50.00
Parents' Answer Book – Dr. James Dobson
R69.00
Hide of Seek - Dr. James Dobson
R5.00
What Wives Wish Their Husbands Knew About Women by Dr James Dobson
R45.00
Die eiesinnige kind  - James Dobson
Sold

Die eiesinnige kind - James Dobson

1 was available / secondhand
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT5083
Bob Shop ID
195888363

Die eiesinnige kind -  James Dobson - CUM - 2005 - 248pp - Sagteband  in byna nuwe toestand.

Posgeld en verpakking R40.00

Dryf ’n moeilike kind jou die mure uit? Wonder jy waar jy as ouer gefaal het? Het jy dalk ’n eiesinnige kind? Hou moed; daar is raad.
Eiesinnige kinders word al protesterend oor die temperatuur van die kraamkamer gebore. As kleuters is dit vir hulle groot pret om die mat met Ma se grimering te verf. As ouer kinders en tieners is hulle geïrriteerd en daarop uit om enige vorm van gesag te ondermyn. 

Gewilde en bekende outeur dr. James Dobson het raad. Vanuit die uitgangspunt dat kinders grootmaak ’n moeilike taak is, gee hy in Die eiesinnige kind praktiese raad en basiese beginsels oor die dissiplinering en liefdevolle vorming van kinders met ’n baie sterk wil. Hy verduidelik wat hulle beïnvloed en hoekom hulle doen wat hulle doen. Hy fokus op verskillende ouderdomsgroepe en gepaste dissipline, op die magstryd tussen kinders, en hoe om die wil te vorm terwyl die gees beskerm word.
In hierdie boek sal ouers besef liefdevolle dissipline is uiters noodsaaklik vir kinders om verantwoordelike volwassenes te kan wees. Kinders met ’n sterk wil het dikwels ook ’n sterk karakter, en met die regte leiding kan hulle ’n groot verskil in die wêreld maak. 

Recently viewed

See more
45% OFF
1 Pair Size L Breathable Anti-Slip Half Finger Training Gloves Nylon Mesh Adjustable Wrist Strap
R148.00 R270.00
50% OFF
SOLAR POOL BUBBLE COVER
R49.99 R99.99
60% OFF
21 Ways to Raise Fast Cash - Ebook
R19.99 R49.99
The Spell - The Mystery of the Cursed Kingdom PC (CD)
R269.99