Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Eiesoortiges
Author: Rocco de Villiers
Publisher: Turksvy Publikasies
Date Published: 2022
Publication Place: Oudtshoorn
Binding: Softcover
Condition: Very good. No inscriptions
Dimensions: 21cm x 15cm. 89pp.
Rocco de Villiers is 'n skitterende en uitbundige verskyning op die verhoog. In hierdie bundel gedigte hamer hy verrassende klanke uit die vleuelklavier van die taal. Hy kyk skerp, maar altyd met deernis, na homself en sy medemens. Goed beskou, is elke mens uniek - 'n eiesoortige wese wat ander onverwags kan vermaak en verbyster.
Die Eiesoortiges is 'n versameling van sestig gedigte wat oor 'n tydperk van veertig jaar geskryf is, vanaf sy natriekjaar in 1982. Dis persoonlik, vermaaklik, komies, diepsinnig en ontroerend.
WE HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON Bobshop. CLICK ON THE ICON BELOW TO VIEW THEM.