This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27609

Similar products

Die Geregtigheid van God -- Jan Brand
Secondhand
R180.00
Soos vlinders in die wind - Lina Du Plessis
Secondhand
R60.00
Handleiding vir die Studie van die Kerkgeskiedenis - Prof. Dr. S. du Toit
Secondhand
R100.00
Wat die gawes van die Gees betref deur ds Jan Hanekom
Secondhand
R15.00
Die Einde --- Jan du Rand
Sold

Die Einde --- Jan du Rand

Secondhand 1 was available
R105.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
589028754

Die A-Z van die Bybel se boodskap oor die eindtyd. 2013 hardeband met 586 bladsye in baie mooi toestand.

Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat se die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In Die einde fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: die tekens van die eindtyd; die wederkoms van Jesus Christus; die opwekking van die dooies; die finale oordeel. Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe voor die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel "onverklaarbare" waaroms elke dag om ons plaasvind. Die boek sluit af met 'n omvattende onderwerpregister vir maklike naslaan. Die einde is 'n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, voor die dood, sinvol kan leef.

Recently viewed

See more
2024-25 Panini Donruss - Julian Alvarez Zero Gravity Red - Argentina
New
R60.00
MICHEL TOURNIER SECONDHAND - GASCOIGNE,D
Secondhand
R170.00
Wenke vir die Klein Tuin - Nancy Gardiner - Softcover - 112 pages
Secondhand
R40.00
Free shipping
Smart-Kids Practice Tests Grade 7
New
R149.00

Customer ratings: 1 ratings

Excellent!
13 Jul 2023