Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die einde van die wereld
Sub Title: en hoe om dit te oorleef
Author: Johannes Bertus De Villiers
Publisher: Tafelberg
Year: 2012
Number of pages: 175
ISBN: 9780624055914
Synopsis: Daar is al oorgenoeg eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesiee van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute nᅢᄀ die groot ramp, en 'n egte ''survivalist'' wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef nᅢᄀ hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at