DIE EINDELOSE AVONTUUR 'n Venster op die wereldletterkunde - Audrey Blignault.
Secondhand
1 was available
R55.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
DIE EINDELOSE AVONTUUR 'n Venster op die wêreldletterkunde - Audrey Blignault - Tafelberg - 1994 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
HIERDIE bundel essays hulle het oor 'n tydperk van twee jaar in Insig verskyn beklemtoon opnuut die groot bydrae wat die besondere woordvrou, Audrey Blignaut, tot die Afrikaanse letterkundige wêreld gemaak het. Sy is dit wat die baie leeskringe in die land op die been gebring het, en die vroue aangevuur het om te lees. En bekend én geliefd is sy om haar bundels vrolike essays, die vreugde en blymoedigheid vanself.