Die engel en die bont bees - Johnita Le Roux

Secondhand
Indicative market price: R560
1 available
R190.00 66% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 8 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
1321-1370 BOX21
Bob Shop ID
615944668
Nes n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk. Magrieta Malgas, die kleindogter van n reenmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, n bejaarde en n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs maar oopgeskiet het om 'n oorlede vrou se as te bere waar 'n groot vloed dit sal meesleur. 'Weg see toe.' Susara Vermeulen, 'n ietwat onbeholpe verslaggewer, word Oranjerivier toe gestuur om die saak op te volg. Sonder haar redakteur se medewete neem sy Magrieta se verhaal, getik in die Afrikaans van daardie streek, en n raaisel na 'n versteekte skat, saam. Deurweef met liriese oomblikke en ou legendes, ontvou die storie van Ntatisi, die Matabele-krygsvrou wat n diamant op haar voorkop gedra en haar soldate vreesloos in die stryd gelei het. Soos die Oranjerivier in vloed edelgesteentes saamspoel, raak Susara se verhaal met Magrieta sn vervleg en word dit n reis na kennis van die mistieke, die self en lotsverbondenheid in Afrika. Jeanette Ferreira oor Die engel en die bont bees: Uit die metafore van n gesuurde brood en n rivier wat die oewers oorstyg, groei hier n wonderlik verbeeldingryke roman. So word feite die klein begin van groot mites wat eweseer oortuig, diep verweef in Ou Afrika en die vele tonge van Afrikaans. Uitsoek-Le Roux.' Die engel en die bont bees - Johnita Le Roux. . ISBN 9781415207031




Title: Die engel en die bont bees

Author: Johnita Le Roux

Number of pages: 489

ISBN: 9781415207031

Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.

See more of our books at

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever

More from this seller

View all
R30 shipping
33% OFF
The Mulberry Forest - Dalene Matthee
R340 R510
R30 shipping
34% OFF
Tracks of a Fellow Struggler, How to handle grief - John Claypool
R290 R440
R30 shipping
50% OFF
Veldslag, 'n draaiboek - Karel Schoeman
R190 R380
R30 shipping
34% OFF
Peoples in Families, Sociology, Psychoanalysis and the American Family - George Simpson
R290 R440
Add to cart

Similar products

Die Dagstêrwals -- Johnita le Roux
R35
R30 shipping
47% OFF
Die vlindervanger - Marlene Le Roux
R100 R190
Die Dagsterwals - Johnita le Roux
R30
DIE MUGU / Etienne Le Roux
R50