Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nes ân geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn hang af van waffer kant af jy kyk. Magrieta Malgas die kleindogter van ân reenmaker en die half-Koranna Klein-Lit word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla.
TITLE: Die engel en die bont bees
AUTHOR: Johnita le Roux
SKU: 9781415207031
PUBLISHER: Random House (Pty) Ltd South Africa
DATE PUBLISHED: 01/06/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 496
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 146 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 600 gr