This auction has been won.
View other items offered by naudeej7043
Leading
charme333766 1 × R68.00
8 Nov 15:19

Similar products

Die engel en die bont bees - Johnita le Roux.
Sold

Die engel en die bont bees - Johnita le Roux.

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R120.00
R2.00 minimum increment
R68.00
Shipping
Free shipping is available from naudeej for all orders above R2,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R2,000.00 from naudeej
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
660234329

Sagteband boek in baie goeie toestand.

1ste uitg, 2014.   489 Bl'e.

Nes n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk. Magrieta Malgas, die kleindogter van n reenmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, n bejaarde en n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs maar oopgeskiet het om 'n oorlede vrou se as te bere waar 'n groot vloed dit sal meesleur. 'Weg see toe.' Susara Vermeulen, 'n ietwat onbeholpe verslaggewer, word Oranjerivier toe gestuur om die saak op te volg. Sonder haar redakteur se medewete neem sy Magrieta se verhaal, getik in die Afrikaans van daardie streek, en n raaisel na 'n versteekte skat, saam. Deurweef met liriese oomblikke en ou legendes, ontvou die storie van Ntatisi, die Matabele-krygsvrou wat n diamant op haar voorkop gedra en haar soldate vreesloos in die stryd gelei het. Soos die Oranjerivier in vloed edelgesteentes saamspoel, raak Susara se verhaal met Magrieta sn vervleg en word dit n reis na kennis van die mistieke, die self en lotsverbondenheid in Afrika.

Customer ratings: 1 ratings

Happy client
04 Feb 2026