Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Erfenis van Drie Eeue
Kleredrag en bykomstighede gedurende die drie honderd jaar vanaf ons volkstigting in Suid-Afrika in 1652
Deel I- 1652-1662
Deur Trudie Kestell, Versprei deur die F.A.K., sagte band, oorgedruk uit die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns, rugkant met verweer en cello-tape merk, anders in goeie toestand, geen datum, illustrasies, 39 bls,