R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tino, wat saam met sy eseltjie Grisella op die eiland Elba woon, is n arm Italiaanse weeskind. Grisella is die mooiste eseltjie op die eiland, met sagte grys pels, n wit buik, en een swart oor. Die eseltjie was n geskenk aan Tino van ou Petronella.
Om vir Grisella te sorg, laat Tino toeriste se kinders op die eseltjie ry vir n vergoeding. Sodoende ontmoet Tino vir Betty, dogter van n ryk Suid-Amerikaner. Betty is só ingenome met Grisella dat sy haar vader oorreed om die eseltjie vir haar te koop. Tino word ook aangestel as toesighouer van Grisella, en kry n uniform om te dra. Saam met die familie gaan Tino en Grisella daarna op reis deur Europa.
Een nag besluit die nuwe eienaars van Grisella om weer terug te keer na Brasilië, en neem Grisella saammaar laat Tino agter! Tino wat nog nooit in sy lewe geskei was van Grisella nie sit hulle per skip agterna.
Boekie is in goeie toestand. Uitgegee in 1961.
Postage for buyer.
Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01