Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Boekdeel van Die Universele Bybel, saamgestel uit 37 vertalings. Uitgawe bevat hoëpresisieteks, kommentaar en studietemas.
2 Sagteband kopieë beskikbaar; prys is per kopié. Albei kopieë in uitstekende toestand. Baie ligte roesvlekkies aan teksblok rante.
Uitgewer: Vere Ecclesia
1e Uitgawe, 1994
Taal: Afrikaans
Sagteband: 192 bladsye
Afmetings: 210 x 150 x 10 mm (L x W x T)
Toestand: Gebruik