Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1962. Die Familie Robinson het vir die eerste keer in 1927 in Afrikaans verskyn en was 'n vrye verwerking van PAM Brink. Die huidige boek is 'n heeltemal hersiene en verwerkte uitgawe van hierdie eerste Afrikaans druk.
Boek nog in baie netjiese toestand. Inskrywing voor in boek. Stofomslag ook nog redelik netjies. Effense skeure aan bo en onderkant.
Posgeld is R25.00 gewone pos in SA.