Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars boek. RGN, Pretoria, 1978. Hardeband, 328 bladsye. Goeie toestand. Swart-en-wit "Foto-album" van 30 bladsye. Selotape merke en selotape voor- en agter-in. Besonderhede van vorige eienaar voor-in geskryf. Op enkele bladsye is potlood-aantekeninge uitgevee. Die binding het begin kraak op p38. Die omslag se boonste hoekies is lig gestamp. Minder as 1kg.