| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Fanie word Grootwildjagter (1957); Fanie se Veldskooldae (1950) en Fanie se Vuurdoop (Geen datum). Al drie die boeke is in `n goeie toestand. Twee is eks-biblioteekboeke, maar dit doen nie afbreuk aan die mooi toestand van die boeke nie. Een boek het vatmerke op die buiteblad.