R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Kwela , 2006, Sagteband - Digbundel - 80pp. ISBN 9780795702358.
In hierdie digbundel, Die faraway klanke vanne hadeda, ontgin die poet en musikant Loit Sols soortgelyke temas as in sy debuutbudel, My straat en anne praat-poems, uitgegee in 1998.
Die titel van die bundel verwys na twee werelde - een waar die roep van die hadeda slegs in die verte hoorbaar is, waar die lewe ongenaakbaar is, en bendes die orde handhaaf. Dis in teenstelling met 'n ander wereld - waar die hadedas se geroep duidelik opklink, waar weelde alledaags is, en geweld ongeken. Die bundel bevat o.m. liefdesgedigte en ook 'n groot verskeidenheid verse oor gewone mense op straat: oor bergies, en tot mense wat maar sukkel-sukkel met die veranderinge van die nuwe Suid-Afrika.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.