This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Skerwe van die Ysterkruis - Konsalik
Secondhand
R100.00
Die Minnaars van Sotsji / Konsalik
Secondhand
R45.00
Die dogter van die Duiwel - Konsalik
Secondhand
R35.00
Lelie van die Nyl - Konsalik
Secondhand
R55.00
Die Fluitende moordenaar & Die Doodkis van Glas - KONSALIK
Sold

Die Fluitende moordenaar & Die Doodkis van Glas - KONSALIK

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1796
Bob Shop ID
158410164

Die Fluitende moordenaar & Die Doodkis van Glas - KONSALIK - Tafelberg - 1982, eerste uitgawe - 179pp - Hardeband met stofomslag in  baie mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R28.00

Uit Duits vertaal deur Ludwig Visser

 

Dis koud in die kusdorpie, en mistig. Die bome staan druipnat, die strate is verlate. Teen ‘n lamppaal leun ‘n meisie. Sy kyk op haar horlosie, haal dan rillend haar skouers op. Hy is laat. Dan hoor sy dit. Iewers in die mis fluit iemand ‘n deuntjie - ‘n bekende liefdesliedjie. Dis die teken waarop hulle afgespreek het. So sal hulle mekaar vind indien die mis te dig is. Huiwerig loop sy op die gefluit af, die digte mis in, al verder en verder van die bewoonde gebied af...

Die volgende more trek twee vissers hul net in en vind die koplose lyk van ‘n jong vrou daarin. Vir speurkommissaris Paul Leerdam en sy assistent, Wilm Schouwen, volg weke van slapelose nagte terwyl hul vergeefs probeer om die fluitende moordenaar vas te trek. Hulle volg die een leidraad na die ander op, maar beland telkens in ‘n doodloopstraat. Intussen sit die moordenaar onder hul neuse vir hul en lag en word die een jong vrou na die ander op diesefde grusame wyse vermoor.

Maar dan gryp die noodlot in en die speurders kry die kans waarop hulle so gehoop het. Die moordenaar begaan n fout : hy reë ‘n ontmoeting met die verkeerde persoon...

Die fluitende moordenaar is ‘n speurverhaal van Konsalik wat ‘n mens nie kan neersit as jy eers begin lees het nie.

 

Recently viewed

See more
For Apple Watch Series 5 44mm Back Cover Glass
New
R243.09
50% OFF
1pc Kitchen Tool Set Stainless Steel Spoon Design Ginger Garlic Wasabi Mustard Grater Multi-P
New
R131.00 R261.00
JEWEL - Greatest hits (CD) CDESP 390 NM
Refurbished
R99.00
GERMANY BERLIN 1953 "EAST GERMAN UPRISING" SET OF 2 V.F.U. SG B110-111. CAT 46 POUNDS.
Secondhand
R290.00

Customer ratings: 1 ratings

Dankie vir die goeie diens!
09 Dec 2014