Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Franse bydrae tot Africana-literatuur is 'n merkwaardige versameling anekdotes, briewe, dagboeke, verklarings, jagavonture, reisbeskrywings, poësie, prosa en toneelstukkies. Die bydraes is nie beperk tot die 17de-eeuse volkstigtingsperiode nie; die vroegste is in 1622 geskryf, terwyl die meeste ontstaan het tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902.