Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Franse Kolonel: Villebois-Mareuil, Vegter vir die Boere 1899-1900 - Roy Macnab
Hardeband boek in goeie toestand met stofomslag en plastiese selofaan oorstreksel. Die stofomslag se een vou is losgeskeur maar word in plek gehou deur die selofaan(soos op foto aangetoon). 146pp. Binding is goed. Daar is wel n boekprys kaartjie voor ingeplak.
Geen inskrywings of penmerke. Sien fotos vir toestand. Daar is wel karton rande kleur verweer soos tipies is van die boeke.
Uitgegee 1977 deur Tafelberg uitgewers. Eerste druk 1975.