Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Hetta Kotze
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Leiandra het nie nóg 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Chaney het haar hart gebreek en sy maak sy seun alleen groot, dankie. Trouens, die Beaurains weet nie van Hugo nie, en mag ook nie.
Maar toe Jean-Philippe Beaurain met 'n vreemde tyding sy opwagting maak, koers haar lewe in 'n nuwe rigting. Nie net herken hy Hugo as 'n Beaurain nie, maar hulle moet opsluit saam Frankryk toe. Juis na waar Canon is, die man wat haar huwelik verwoes het.
Sy is een keer deur die Beaurain-familie benadeel, nie weer nie. Maar durf sy haar kind sy familie ontneem? En wat van haar erflating? En haar hart?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.