This item has closed 1 buyer bought 4 items
View other items offered by Bloemfontein Trader64

Similar products

DIE BEDREIGING VAN DIE LIBERALISME deur G.D. SCHOLTZ
Secondhand
R390.00
Sout van die Aarde deur Uys Krige
Secondhand
R70.00
Die Jonge Lidmaat (deur leraar van die NG Kerk) 1931
Secondhand
R75.00
54% OFF
BERGE VAN DIE BOLAND - MARTHINUS VERSFELD & W. A. DE KLERK
Secondhand
R265.00 R580.00
Die Gésel van Namaland deur WAD de Klerk
Sold

Die Gésel van Namaland deur WAD de Klerk

Secondhand 6 were available
Indicative market price: R70.00
R30.00
57% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: If you are not satisfied with the product, you can return it to me and I will refund your purchase price, excluding postage
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
109315197

Ou skoolhandboeke - potlood aantekeninge in die boek

Hardeband - baie goeie toestand

1969 (10de) druk

In die voorwoord skryf die skrywer:
HIER is die verhaal van Jan en Wynand Maree en ,,hulle nooientjie” want, soos julie nog sal sien, hulle was tweelingbroers en Anneke kon nooit heeltemal besluit van wie sy die meeste gehou het nie. Dit wil sê, tot daardie vreeslike dag toe ...

Maar nee, ek gaan nie die verhaal hier vooruitioop nie. In hierdie ,vooraf’ wil ek liewers net sê dat die verhaal oor hierdie drie kinders van die veld gaan — oor hulle en hulle heldemoed. Dit is ook die verhaal van hulle makkers, van On Meester Kooy, van oom Maans en tant Mynie — al die mense wat daardie bewoë dae daar in die laertjie te Kub deurgebring het.

Les bes is dit ook die vertelling van een van die mees verbete en aangrypende veldtogte in ons hele volksverhaal — die stryd teen die groot Hottentotleier, Hendrik Witbooi: die Gésel van Namaland.

Daar in die perkelose Suide van Suidwes het hy aan die begin van hierdie eeu ‘n skrikbewind gevoer soos ons ou land nog maar min gesien het.

Dit is juis sonderling dat so min van ons mense in die Unie daarvan weet. Ja, ook vir my het dit as ‘n openbaring gekom toe ek die eerste maal daarmee kennis gemaak het. Saans voor die kaggel of bedags in die gawe wintersonnetjie het ek geluilter na al die vertellings. En toe ek eindelik weer terugkeer na die stad, het ek my voorgeneem dat ek eendag hierdie dinge aan julle moet verhaal.

Waar sal ons dan begin? Kom kyk nou eers bietjie na die kaart van Suidwes-Afrika. Hier lê dit nou voor ons — sommer ‘n tamaai stuk aarde...

Recently viewed

See more
67% OFF
1pc White For Samsung Galaxy A13 5G Phone Cases
New
R157.00 R470.00
45% OFF
1pc Chic Cartoon Chicken Handbag Lightweight Unique Animal Print Fashion Shoulder Bag Reusable Groce
New
R198.00 R360.00
Victor Rosenbaum - Ludwig van Beethoven: Sonatas Op. 26 and Op.90 / Variations Op. 34 / Rondo in ...
New
R549.00
Yashica - 635 TLR Camera Yashinon 80mm f/3.5 Lens, Made
Secondhand
R3,800.00

Customer ratings: 1 ratings

Very quick, effective and honest, even told me I paid too much. Will buy from him again.
22 Sep 2013