Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE GALG IN DIE OERWOUD”
Die Swart Luiperd, No. 6 - Braam le Roux
Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson in die noorde van Suidwes-Afrika kuier, gewaar hulle die gevreesde massa-moordenaar, Brutus. Die agtervolging lei na ’n verlore vallei, regeer deur ’n beeldskone, maar wrede koningin.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, eerste druk, 2013 | 91 bladsye
ISBN: 978-0-9921916-7-2
•••