
Die Geboorte van Jesus - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit word genoem die beste verhaal wat nog ooit vertel was, en met goeie rede ook. Vir alle Christene verteenwoordig die verhaal van Jesus se geboorte n’ nuwe hoop vir die mensdom, maar dit het ook miljoene mense gelok wat nie Christene is nie omdat dit so pragtig was. Nou, met die animasie film, kan jy die hele familie weer voorstel aan die Bybelse verhaal. Soos die storie begin, leer ons dat daar twee babas is wat gebore gaan word. Die eerste een se naam sal wees Johannes en dit sal sy bestemming wees om die weg te baan vir die Verlosser. Die tweede sal die Verlosser Homself wees, en wanneer die geboorte van Jesus uiteindelik plaasvind, daal daar engele neer van die Hemel om die goeie nuus ann te kondig. Nie almal aanvaar die nuutgebore Koning nie, natuurlik. Verseker is daar die wat Hom wil laat vermoor, maar die wiel van bestemming is in mosie. Jesus sal groei tot n’ volwassene, en in tyd sal Hy herken word as die Verlosser van die mensdom.
Region 2 (South Africa)
ALL MY ITEMS ARE NEW. THIS ITEM IS BRAND NEW.
This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.