Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Gedenkskrifte van Paul Kruger
Herinneringe soos meegedeel aan H.C. Bredell & Piet Grobler.
J.L. van Schaik, 1947. Hardeblad om omslag, 247bl, ook met verskeie w/s fotos. Pres. Kruger het korr voor sy dood die inhoud van hierdie gedenkskrifte aan sy privaat-sekretaris, mnr H.C. Bredell, en die voormalige onder-staats sekretaris Piet Grobler gedikteer. Dit is suiwer herinnerings wat die President uit sy geheue aan sy vriende vertel het. Stempel van vorige boekwinkel voorin, naam van vorige eienaar doodgetrek. Verder is die boek, inhoud, bind en omslag nog ien goeie kondisie.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet