Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is geen datum van druk nie maar die voorwoord is gedateer 1949 hardeband 179 bladsye, die hardeband het n paar merkies aan, die teks is skoon en die binding is nog goed maar hou asb in gedagte dat die boek al oud is, versending R30 in RSA