Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium sagte band
Goeie toestand
Sandra du Toit, n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die geheime kamer van n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete, n man wat n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria. Gert is n man met vreemde dryfvere. Hy luister na klassieke musiek, leef in n superskoon huis. Hy glo dat hy die bose wêreld sal verander deur sy verering van n maagdelike godin, die jong vrou wat hy ontvoer het, en haar uiteindelike offerdood op die eerste dag van die lente