Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sandra du Toit, 'n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die "geheime kamer" van 'n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete, 'n man wat 'n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria. Gert is 'n man met vreemde dryfvere. Hy luister na klassieke musiek, leef in 'n superskoon huis. Hy glo dat hy die bose wêreld sal verander deur sy verering van 'n maagdelike godin, die jong vrou wat hy ontvoer het, en haar uiteindelike offerdood op die eerste dag