This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27785

Similar products

Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus
Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus
Sold

Die Geillustreerde Bybelhandboek - J. Daniel Haus

Secondhand 1 was available
R340.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
652261813

2014 hardeband met 1144 bladsye in mooi toestand.

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne lesers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybelhandboek bied aan lesers n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit n lewendige wêreld vol konteks, geskiedenis en interessanthede.
Een manier om die Bybel te ontdek is om die antieke wêreld te bestudeer sy kulture, gebruike en geskiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is beter te verstaan.
Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuutste Bybelnavorsing in n formaat wat maklik leesbaar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en fotos. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor n verskeidenheid Bybelse onderwerpe. Lesers sal ontdek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toelig.
Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hierdie handboek vir die Bybel nie.

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Quick and easy! Thank you!!
02 Sep 2025