Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Large format paperback in Excellent condition (376 pages)
Volg Johannes na die Hart van Jesus
Johannes die apostel moes gedink het hy het alles gesien. Nadat hy al die jare van Jesus se bediening saam met hom was, het Johannes meer wonderwerke gesien as wat hy kon tel, meer magsvertonings gesien as wat hy kon begryp, en meer liefde ervaar as wat hy kon peil. En een onvergeetlike oggend het die jong Johannes Petrus na sy Verlosser se leƫ graf oorgehardloop. Net soos Christus Johannes op 'n lewenslange reis in die dieptes van Sy liefde geneem het, sal Hy dieselfde vir jou doen. Die bruidegom se liefde is ongeƫwenaard en onuitputlik, en Hy wag om dit oor jou, Sy geliefde, te stort.