R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, Hardeband - Drama - 68 pp.
Die generaal, het n dubbele intrige, naamlik Napoleon wat in Parys aankom na sy Egiptiese veldtog en die ontrouheid van sy vrou Josephine ontdek, asook George Grand, kopieskrywer van Kalkutta wat homself as generaal in sy eie wêreld sien en terselfdertyd in Parys aankom op soek na sy ontroue vrou, Catherine.
Hierdie twee parallelle en soortgelyke verhaallyne beklemtoon die persoonlike trauma waaraan almal, ryk en beroemd en arm en onbekend, onderwerp word. Napoleon triomfeer tydelik bo sy persoonlike situasie en word sy land se groot generaal en veldheer, terwyl Grand se lewe in duie stort wanneer sy poging om sy vrou te herwin misluk en hy selfmoord pleeg deur in die Seine te spring. Ironies genoeg is Grand egter in n ander sin n groter oorwinnaar as Napoleon, aangesien hy sy siel behou.
Die teenstelling tussen die generaals word beklemtoon deur Grand se verhaal te vertel in die styl van die teater van die absurde en Napoleon se verhaal op tradisionele wyse, sodat die drama ook eksperimenteer met stylvermenging.
Met hierdie drama maak Louw n wesentlike bydrae tot die Afrikaanse drama.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling