Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywers van hierdie versamelbundel soek na die Godsbelofte dat trane afgedroog sal word deur praktiese riglyne vanuit n psigoterapeutiese perspektief te verskaf. Met konkrete voorstelle oor n wye lewenspektrum en n teologiese interpretasie van herinneringe word lesers op die weg na genesing geplaas.
TITLE: Die Genesing Van Herinneringe
SKU: 9781869191597
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/12/2007
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 147
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 190 gr