R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die derde roman in Franois Bloemhof se Rooi Luiperd-reeks is gewaarborg om weer die adrenalien vinnig te laat pomp. Mark Steyn is agent Rooi Luiperd, een van Die Fabriek se agente en ook lid van die Groot Vyf met rooi klaring, wat daarop neerkom dat jy tydens 'n sending voor die voet kan doodmaak solank jy dit later kan regverdig. Di keer verruil hy Venesi vir 'n plaas in die Swartland waar daar veel meer as boerdery aan die gang is ... maar wat is die presiese aard van die bose bedrywighede, wie en wat is die skurk (of skurke) en hoe durf jy 'n vyand aan wat jy nie verstaan nie?