Die geskenk

Die geskenk

New 1 available
Indicative market price: R330.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R305.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780624095354
Bob Shop ID
652111327

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontroerende ware verhaal, onthutsend eerlik, vol menslikheid en soms selfs skreeusnaaks. Van haar kinderjare in die Paarl, waar haar pa whiskey-bottels in die gangkas wegsteek, haar huwelik met JD, die onbeplande swangerskap en gelukkige gesinsjare, tot dié oggend, toe Riette se hele wêreld aan skerwe spat.

Te midde van die diepste verskrikking gaan soek Riette na kennis. Sy studeer sielkunde en lees wyd oor trauma en rou, en met dié boek deel sy wat sy uitvind. Hierdie is nie net die memoir van ʼn merkwaardige vrou aan wie die lewe groot uitdagings gestel het nie. Dit sal ook van groot nut wees vir elkeen wat deur trauma geraak word, met die nuutste wetenskaplike inligting oor selfdood en die nadraai daarvan, van die waarskuwingstekens tot die skaamte en skuldgevoelens, en ʼn hoofstuk oor die verskillende soorte rou.

Riette, nou skielik "ʼn weduwee", is blootgestel aan skindertonge, geniepsige pastore, en ʼn huis wat herstel moet word. Met Die geskenk bied sy ons die deurleefde wysheid van iemand wat self daar was. Iemand wat weet dit is moontlik om weer voluit te leef, selfs al het die ondenkbare gebeur.

Hierdie dapper, inspirerende boek sal jou uitkyk op die lewe vir altyd verander.

Add to cart

Recently viewed

See more
PS 3 | Dishonored
Secondhand
R120.00
PS2 Teenage Mutant Ninja Turtles Smash-Up
Secondhand
R1,072.00 No bids
Metal thimble - cat playing a flute
Secondhand
R149.00 No bids
Northern Rhodesia - 1953 - Rhodes Centenary - 3d mauve u.m. imprint blk of 4 . SG 56 .
Secondhand
R30.00

Similar products

FW de Klerk - Die Outobiografie - Die laaste taak - 'n Nuwe begin
Secondhand
R79.00
6% OFF
Riviere in die Wildernis
New
R300.00 R320.00
koningin victoria die liefde en die troon Daan retief uitgewers
Secondhand
R100.00
Gifpit - Die Koms van die Vreemdeling - Opperman, Sue
Secondhand
R760.00