Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806 - Claassens

New
1 available
R195.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
613991895

2006 hardeband met 513 bladsye nuut en ongelees.

Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiendeeeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikanernasionalisme, en die huidige tydsgewrig.

More from this seller

View all
My Regte! Jou Regte? - Leon Wessels
R45
Konsalik - Die somer met Danica
R65
The complete works of William Shapespeare
R85
Ben Schoeman - My Lewe in die Politiek
R75
Add to cart

Similar products

Geskiedenis van die wysbegeerte in die Weste: Die wysbegeerte van die klassieke oudheid
R65
Geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
R70
R30 shipping
Geskiedenis van die Graankultuur in Suid-Afrika, 1652-1752 | A. J. du Plessis
R125
R30 shipping
Geskiedenis Van Die Afrikaanse Literatuur II -
R180