This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27521

Similar products

Geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Secondhand
R70.00
"Die Geskiedenis van die Voortrekker-Muurtapisserie" by N. Kruger
Secondhand
R100.00
Die Geskiedenis van Saldanhabaai St Helenabaai en Dasseneiland 1652-1806 by A P Roux
Secondhand
R800.00
BOEREKOS Tradisionele Suid-Afrikaanse Resepte / Dine van Zyl
Secondhand
R100.00
Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806  - Claassens
Sold

Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806 - Claassens

New 1 was available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
637964097

2006 hardeband met 513 bladsye in goeie tweedehandse toestand. 'n Merkie of twee op die buiteblad.

Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiendeeeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikanernasionalisme, en die huidige tydsgewrig.

Recently viewed

See more
Emily Loizeau - Pays Sauvage
Secondhand
R35.00
Pokemon Cards - Tarountula 017/198 - Common - Scarlet & Violet Base Set - NM
New
R5.00
Silicone Bean Braided Cord Nylon Watch Band For Apple Watch SE 2023 44mm(White Yellow)
New
R270.76
22% OFF
Skins SA Apple iPad Pro 12.9" M1 5th Gen 2021 - Concrete Skin
New
R350.00 R450.00

Customer ratings: 1 ratings

Great service
15 Mar 2025