Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806  - Claassens Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806  - Claassens
Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806  - Claassens Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806  - Claassens

Die Geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806 - Claassens

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R135.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
655285197

2006 hardeband met 513 bladsye in tweedehandse toestand. Die tweede helfde van die boek se bladsye se een hoek het aanduiding van 'n vroeere klammigheid, nou droog en steeds goed vir lees.

Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiendeeeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikanernasionalisme, en die huidige tydsgewrig.

Add to cart

Recently viewed

See more
48% OFF
MyWiGo CO5391 Flip Cover for Magnum - BLACK, Retail Box, Limited 1 Year Warranty
New
R203.00 R388.00
Fashion Jacquard Ruffles Busk Closure Overbust Corset High-waisted Tulle Skirt Candy Sets N20220
New
R804.00
U-mynd – Prove My Love (Vinyl LP)
New
R350.00
Royal Duke - Augustus Frederick, Duke of Sussex 1773-1843 - Mollie Gillen - Hardcover - 268 pages
Secondhand
R60.00

Similar products

Die Geskiedenis van Saldanhabaai St Helenabaai en Dasseneiland 1652-1806 by A P Roux
Secondhand
R800.00
DIE GESKIEDENIS VAN DIE KRUGERSTANDBEELD - J.H. BREYTENBACH (1954)
Secondhand
R150.00
Duskant Die Geskiedenis - Frederik van Zyl Slabbert
New
R160.00
Die Geskiedenis van Vrede 1879 - 1979 / Botha
Secondhand
R315.00