This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Boekesmous1124

Similar products

GEDENKALBUM VAN DIE TWEEDE VRYHEIDSOORLOG, J.H. BREYTENBACH
Secondhand
R565.00
DIE ENGELSE OORLOG 1899-1902
Secondhand
R150.00
KwinkSLAG Humor in die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Samesteller Elria Wessels
Secondhand
R125.00
Military History Journal / Krygshistoriese Tydskrif, Postmasburg en die Tweede Vryheidsoorlog, etc.
Secondhand
R70.00
Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM) Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM)
Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM) Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM)
Sold

Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM)

Secondhand 1 was available
R3,600.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
5680
Bob Shop ID
492960219

Breytenbach, Dr. J. H.

Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI (UITERS SKAARS EN GESOGTE ITEM).

Pretoria: Staatsdrukkery, 1996. Eerste Uitgawe.

Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 tot 1902. DEEL VI: DIE BELEG VAN MAFEKING TOT MET DIE SLAG VAN BERGENDAL Hierdie sesde band van Staatshistorikus J.H. Breytenbach se monumentale werk oor die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902, was met sy dood op 3 Januarie 1994 nog nie heeltemal persklaar nie. Die Kommissie van Toesig, saamgestel uit historici van die Departement Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, het naamlik sekere aanbevelings met betrekking tot die redigering van die werk gemaak wat met sy dood nog nie afgehandel was nie. Die finale afronding en tegniese versorging van die publikasie is derhalwe deur die Staatsargiefdiens behartig, dog sonder dat daar aan Breytenbach se benadering, taal en styl getorring is.

371bl., kaarte en ills.

Besonders goed bewaarde eksemplaar van die uiters skaars en gesogte volume. Net naaminskrywing op v.v.e.b.

Swart hardeband, gilt titels.

(##5680)

Recently viewed

See more
SOUTH AFRICA 1948-49 POSTAGE DUE PART SET OF 4 UMM. SACC 33-36. CAT R1200. (SACC 2019-20)
Secondhand
R400.00
Jamie's 30-Minute Meals Jamie Oliver
Secondhand
R450.00
53% OFF
Carnet De Jeux Et D'Activites Chiens En Chiots
New
R89.00 R190.00
Yellow Gold Wavy Bangle
New
R45.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Received in good order and in quick time.
17 Nov 2020