Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author
Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author
Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie  Signed by the author
+11

Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Isaac Balie Signed by the author

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R400.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B32
Bob Shop ID
646684104
Die Geskiedenis Van Genadendal 1738-1988 Signed by the author 
Author: Isaac Balie   
Publisher: Perskor 
Edition: First 1988 
ISBN: 0 628 03235 8
Language: English 
Condition: Good. Clean copy with tight binding
Binding: Hardcover with dustjacket 
Pages: 263. Print with images 
Additional Information
In die geskiedenis van elke vakgebied is daar sekere rigtinggewende bakens. So sal hierdie werk van Isaac Balie n baken op die terrein van kultuurhistoriese navorsing in Suid-Afrika bly.
Ons besef lankal dat kultuurindelings nie volgens ras of kleur gedoen kan word nie, maar dat hier ander faktore in die spel is: taal, gebruike, lewensbeskouing, ens. Ek hoef maar net te verwys na die ou grappie oor Koos van der Merwe-hulle wat n Franse baba aangeneem en toe Franse taallesse begin loop het om te kan verstaan wat die baba sê as hy begin praat. Dan besef n mens dat kultuur nie aangebore is nie, maar aangeleer, oorgedra en verwerf. Dit help egter nie om teoreties oor n saak te redeneer as die bewyse ontbreek nie. En dis juis bewyse wat hierdie studie verskaf seer sekerlik nie alles nie, want daar is so baie wat nog vertel moet word, maar dis n skitterende beginpunt.
Daar is twee oorheersende indrukke wat n mens na die lees van hierdie werk bybly. Die eerste is dat die inwoners van Genadendal gewone mense met die gewone menslike deugde en swakhede was en is. Verder was, en is, hulle begaafde mense wat n besondere bydrae tot die Afrikaanse kultuur gelewer het. Was dit nie herneuter-messe waarmee die Voortrekkers die binneland aangedurf het nie? Was dit nie Genadendal wat van die vroegste drukwerk in Afrikaans gelewer het nie? En hierdie bydrae kan voortgaan. Dit hang net daarvan af of omstandighede en gesindhede dit sal toelaat.
Genadendal. Daar was die eerste onsekere begin . . . die tweede. Die idee wat posgevat het, begin onkeerbaar groei. Hierdie sendingstasie word in die 19de eeu een van die ordelikste en mees vooruitstrewende gemeenskappe aan die Kaap. Dan kom die hartseer. Daar is onderlinge twis en tweedrag. Dit lyk asof Genadendal se genade nie meer genoeg is nie. Tog is daar vooruitgang, en die hoop op n beter toekoms. Ten slotte, hierdie boek is n verwerkte weergawe van n skripsie waarmee mnr. Balie die graad M.A. (cum laude) in ons Department verwerf het.
De Grendel | De Villiers Graaf | United Party | Apartheid  | Genadendal | Rhodes | Rhodesia | Rhodesiana | Jameson | Botha | Smuts | Hertzog | Boeremag | Boer War | Verwoerd | Kruger | Boer War | Slagters Nek| Smuts | Botha | Kitchener | Majuba | Spion Kop |Siege Ladysmith | Verwoerd |Hertzog | Voortrekker | Apartheid | Afrikaner | Broederbond | Commando | Trekking On | No Outspan | Deneys | Reitz | Mzilikazi |Transorangia | Maritz | Retief | Tregardt | Potgieter | Voortrekker | Blood River | Scripta | Fransjohan Pretorius | Anglo Boer War | Balie 

Add to cart

Recently viewed

See more
New Srixon UltiSoft Soft White Golf Balls Pack of 6
Secondhand
R100.00 No bids
Die pad na die see deur Pieter Pieterse
Secondhand
R49.00
Leifheit Rollfix 210 Wall Dryer (83040)
New
R595.00
79% OFF
HAKAN CALHANOGLU - CHAMPIONS LEAGUE 2015/16 - TOPPS - "MAN of the MATCH" TRADING CARD
New
R12.00 R58.00

Similar products

15% OFF
AS DIE DAMWAL BREEK - Ela Spence - 1970 first Edition. SIGNED BY AUTHOR/ Rare
Secondhand
R1,602.25 R1,885.00
AUTOGRAPHED / SIGNED - PETER ACKROYD - AUTHOR
Secondhand
R420.00
Oskar Prozesky Grobbelaartjie Van Velskoendorp (1st Publication @ Signed by Author)
Secondhand
R89.00
39% OFF
By die Oog van die Fontein *Signed* - Freda Linde
Secondhand
R190.00 R310.00