This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Dustcovers Bookshop1939

Similar products

R30 shipping
BAAI VAN DIAMANTE-DIE GESKIEDENIS VAN ALEXANDERBAAI (1926-1889) -- PIETER COETZER
R400
R30 shipping
Die Geskiedenis van die Krugerstandbeeld
R120
R30 shipping
Boustowwe vir die geskiedenis van die Nederduits-Gereformeerde Kerk in die Transgarriep
R120
Geskiedenis van die Kruger Standbeeld (JH Breytenbach)
R75

DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie

0 was available / secondhand
R300.00 auction closed
Closed 10 Jun 24 17:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieu bethesda, Nieu bethesda
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615791741

Published by Perskor, 1988


Hardcover with dustjacket in good condition - there are some pen markings on the ffep.


In die geskiedenis van elke vakgebied is daar sekere rigtinggewende bakens. So sal hierdie werk van Isaac Balie n baken op die terrein van kultuurhistoriese navorsing in Suid-Afrika bly.


Ons besef lankal dat kultuurindelings nie volgens ras of kleur gedoen kan word nie, maar dat hier ander faktore in die spel is: taal, gebruike, lewensbeskouing, ens. Ek hoef maar net te verwys na die ou grappie oor Koos van der Merwe-hulle wat n Franse baba aangeneem en toe Franse taallesse begin loop het om te kan verstaan wat die baba sĂȘ as hy begin praat. Dan besef n mens dat kultuur nie aangebore is nie, maar aangeleer, oorgedra en verwerf. Dit help egter nie om teoreties oor n saak te redeneer as die bewyse ontbreek nie. En dis juis bewyse wat hierdie studie verskaf seer sekerlik nie alles nie, want daar is so baie wat nog vertel moet word, maar dis n skitterende beginpunt.


Daar is twee oorheersende indrukke wat n mens na die lees van hierdie werk bybly. Die eerste is dat die inwoners van Genadendal gewone mense met die gewone menslike deugde en swakhede was en is. Verder was, en is, hulle begaafde mense wat n besondere bydrae tot die Afrikaanse kultuur gelewer het. Was dit nie herneuter-messe waarmee die Voortrekkers die binneland aangedurf het nie? Was dit nie Genadendal wat van die vroegste drukwerk in Afrikaans gelewer het nie? En hierdie bydrae kan voortgaan. Dit hang net daarvan af of omstandighede en gesindhede dit sal toelaat.


Genadendal. Daar was die eerste onsekere begin . . . die tweede. Die idee wat posgevat het, begin onkeerbaar groei. Hierdie sendingstasie word in die 19de eeu een van die ordelikste en mees vooruitstrewende gemeenskappe aan die Kaap. Dan kom die hartseer. Daar is onderlinge twis en tweedrag. Dit lyk asof Genadendal se genade nie meer genoeg is nie. Tog is daar vooruitgang, en die hoop op n beter toekoms. Ten slotte, hierdie boek is n verwerkte weergawe van n skripsie waarmee mnr. Balie die graad M.A. (cum laude) in ons Department verwerf het.


Pieter W. Grobbelaar



More from this seller

View all
R30 shipping
LIVES OF THE MOST NOTORIOUS PIRATES - Charles Johnson *Folio Society
R250 No bids
R30 shipping
THE SECRET SOCIETY: Cecil John Rhodes`s Plan for a New World Order - Robin Brown
R300 No bids
R30 shipping
GLASS IN BUILDING - David Button (ed)
R180 No bids
R30 shipping
NEW STONE ARCHITECTURE - David Dernie
R330 No bids