DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie
DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie
DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie
+6

DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL 1738-1988 - Isaac Balie

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648457443

Published by Perskor, 1988


Hardcover with dustjacket in good condition - there are some pen markings on the ffep.


In die geskiedenis van elke vakgebied is daar sekere rigtinggewende bakens. So sal hierdie werk van Isaac Balie n baken op die terrein van kultuurhistoriese navorsing in Suid-Afrika bly.


Ons besef lankal dat kultuurindelings nie volgens ras of kleur gedoen kan word nie, maar dat hier ander faktore in die spel is: taal, gebruike, lewensbeskouing, ens. Ek hoef maar net te verwys na die ou grappie oor Koos van der Merwe-hulle wat n Franse baba aangeneem en toe Franse taallesse begin loop het om te kan verstaan wat die baba sĂȘ as hy begin praat. Dan besef n mens dat kultuur nie aangebore is nie, maar aangeleer, oorgedra en verwerf. Dit help egter nie om teoreties oor n saak te redeneer as die bewyse ontbreek nie. En dis juis bewyse wat hierdie studie verskaf seer sekerlik nie alles nie, want daar is so baie wat nog vertel moet word, maar dis n skitterende beginpunt.


Daar is twee oorheersende indrukke wat n mens na die lees van hierdie werk bybly. Die eerste is dat die inwoners van Genadendal gewone mense met die gewone menslike deugde en swakhede was en is. Verder was, en is, hulle begaafde mense wat n besondere bydrae tot die Afrikaanse kultuur gelewer het. Was dit nie herneuter-messe waarmee die Voortrekkers die binneland aangedurf het nie? Was dit nie Genadendal wat van die vroegste drukwerk in Afrikaans gelewer het nie? En hierdie bydrae kan voortgaan. Dit hang net daarvan af of omstandighede en gesindhede dit sal toelaat.


Genadendal. Daar was die eerste onsekere begin . . . die tweede. Die idee wat posgevat het, begin onkeerbaar groei. Hierdie sendingstasie word in die 19de eeu een van die ordelikste en mees vooruitstrewende gemeenskappe aan die Kaap. Dan kom die hartseer. Daar is onderlinge twis en tweedrag. Dit lyk asof Genadendal se genade nie meer genoeg is nie. Tog is daar vooruitgang, en die hoop op n beter toekoms. Ten slotte, hierdie boek is n verwerkte weergawe van n skripsie waarmee mnr. Balie die graad M.A. (cum laude) in ons Department verwerf het.


Pieter W. Grobbelaar



Add to cart

Recently viewed

See more
Pokémon TCG - STANTLER - 2000 - 76/111 - LP
Secondhand
R20.00
14% OFF
MARSHALL LAW - MARSHALL LAW - VINYL
Secondhand
R600.00 R700.00
Economics: Global and Southern African perspectives - M. Parkin
New
R700.00
Runner & Mailcoach: Postal History and Stamps of Southern Africa - Rosenthal, Eric; Blum, Eliez
New
R410.00

Similar products

Boustowwe vir die Geskiedenis van die Nederduits-Gereformeerde Kerk in die Transgariep
Secondhand
R750.00
DIE GESKIEDENIS VAN DIE KRUGER STANDBEELD J.H. Breytenbach
Secondhand
R200.00
Die Geskiedenis van Hennenman, Pioniersjare tot 1972
Secondhand
R150.00
Die helde van Italeni (Jonker Pretorius) PietUys Voortrekker geskiedenis
Secondhand
R120.00