This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Beveey1597

Similar products

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - J Celestine Pretorius
Sold

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - J Celestine Pretorius

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R250.00
R125.00
50% off
Shipping
Free shipping is available from Beveey for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Beveey
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BB-086
Bob Shop ID
644388708

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - J Celestine Pretorius (Hardcover)

Second hand product in excellent condition

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika is 'n huldeblyk aan geslagte van verlore dae, wat, ten spyte van moeilike omstandighede, wat probeer het on die skone en modieuse waarna hulle gehunker het,in alledaagse voorwerpe te vergestalt. Talle boeke oor volkskuns van die verskillende Europese volke het in die meeste lande verskyn en dit is opvallend dat die unieke kultuurerfenis nog nooit in Suid-Afrika te boek gestel is nie.

Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika is nie 'n katalogus van voorwerpe van volkskuns wat in Suid-Afrika voorkom nie. Dit verklaar in die eerste plek die ontstaan en die kenmerke van Westerse volkskuns in ons land teen die kultuurhistoriese agtergrond.

'n Wye verskeidenheid van voorbeelde word bespreek: Merklappe en wakiste, papierknipsels en geslagsregisters, houtvoorwerpe en grafstene, en nog baie meer.

Met meer as 380 illustrasies, waarvan baie in volkleur, is Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika die eerste belangrike publikasie wat nog oor die onderwerp verskyn het.