Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - J. Celestine Pretorius

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika - J. Celestine Pretorius

Secondhand 1 available
R189.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A441
Bob Shop ID
654817514

Toestand: Goed
Formaat: A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 154
Uitgegee: 1992 (Vlaeberg)
ISBN: 9780947461164

Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika is n huldeblyk aan geslagte uit verlore dae, wat, ten spyte van moeilike omstandighede, probeer het om die skone en modieuse waarna hulle gehunker het, in alledaagse voorwerpe te vergestalt. Talle boeke oor die volkskuns van die verskillende Europese volke het in die meeste lande verskyn en dit is opvallend dat die unieke kultuurerfenis nog nooit in Suid-Afrika te boek gestel is nie.

Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika is nie n katalogus van voorwerpe van volkskuns wat in Suid-Afrika voorkom nie. Dit verklaar in die eerste plek die ontstaan en die kenmerke van Westerse volkskuns in ons land teen die kultuurhistoriese agtergrond. n Wye verskeidenheid van voorbeelde word bespreek: Merklappe en wakiste, papierknipsels en geslagsregisters, houtvoorwerpe en grafstene, en nog baie meer.

Met meer as 380 illustrasies, waarvan baie in volkleur, is Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika die eerste belangrike publikasie wat nog oor die onderwerp verskyn het.

Add to cart

Recently viewed

For Chevrolet Corvette C8 2pcs /Set Body Exhaust Port Sticker(Black)
New
R1,424.93
Battlestar Galactica Complete TV series
Secondhand
R1,200.00
RUSSELL WATSON - The voice (CD) 467 251-2 NM (R25 SALE)
Refurbished
R25.00
2x Automatic Foot Pedal Sensor for Car Trunk Electric Tailgate Kick
New
R1,105.00

Similar products

Vername Persone uit die geskiedenis van Hollands Suid-Afrika - Eric Stockenstrom
Secondhand
R280.00
Die Geskiedenis van die Ontwikkeling van Verpleging in Suid-Afrika 1652 - 1960
Secondhand
R350.00
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid - Afrika - J.Celestine Pretorius
Secondhand
R169.00
DIE GESKIEDENIS VAN VOLKSKUNS IN SUID-AFRIKA - J. CELESTINE PRETORIUS (1992)
Secondhand
R350.00