Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Getuie
Sub Title:
Author: Jac J.Brits
Publisher:
Year:
ISBN: 9780798117401
Summary: Sy kortverhale word in tydskrifte soos Die Huisgenoot, Sarie, Tydskrif vir Letterkunde en Finesse opgeneem en dan publiseer hy Die getuie, 'n kortverhaalbundel. Sy kortverhaal Nols se oorwinning word opgeneem in die versamelbundel Kleinbegin in die prosa saamgestel deur Charles Malan en word vir baie jare aan skole voorgeskryf, terwyl die kortverhale Die brandwag en Die sterrekyker in die versamelbundel Vuur onder redaksie van Lindeque de Beer opgeneem word. Die kortverhaal Die konsul word in Julie 1963 vereer as die beste bydrae deur die Tydskrif vir Letterkunde. Die ligblou kano en Die inbraak is jeugverhale. 'n Vreemdeling in ons midde is 'n avontuurverhaal. Die joernalis Ben vermoed dat alles nie pluis is op die plattelandse dorpie nie en hy begin ondersoek instel, met spannende gevolge.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.