Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2010 Eerste druk in sagteband.
Geen merke, name, stempels ens. Net eenkeer gelees. Feitlik nuut.
254 Bladsye.
Die geval van die sadistiese swembad is die eerste in 'n reeks met die twee eksentrieke maar dodelik effektiewe speurders, Flip Pienaar en Connie Kotze.
" Die skerpioene is dood, lank lewe die skerpioene. Oud skerpioene Flip Pienaar en Connie Kotze wat nie sommer net so uitgefaseer wou word nie"