Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
die Gevangene van Zenda deur Anthony Hope.
Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur XXI.
vertaal in Afrikaans deur Jacques van Zyl. Die libri-reeks bied aan die Afrikaanse leser van die bekendste werke uit die klassieke.Dis boeke wat deur hul inhoud en styl reeds vir vir baie jare jongmense oor die hele wereld geboei het.
hierdie boek is uit afgeskryfde biblioteekmateriaal. dis stewig en skoon maar bevat biblioteekstempel.J L van Schaik 1956
kyk asseblief na die foto's. neem die koste van versending in ag voordat 'n bod geplaas word. ek gebruik SA Poskantoor of Aramex Couriers. Geen Postnet of Paxi. geen oorsese bestellings nie.