Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE GIFDRAERS”
Rooi Jan, No. 14 - Casper H. Marais
Dit blyk dat Cherkaff nog nie klaar is met Grensland nie, maar hierdie keer het hy ’n ander, meer drastiese set om die grensboere uit sy smokkelplanne te hou. Sal Rooi Jan daarin kan slaag om aan die skurk en sy trawante vir altyd ’n einde te maak?
(Die vervolg van boek #13.)
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UIGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, eerste druk, 2013 | 110 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-8-9
•••